Ander Websites
|
|
Verwante ander webtuistes waarvan kennis geneem kan word sal van tyd tot tyd onder hierdie afdeling vermeld word. Die eerste om van kennis te neem is dié van die sogenaamde “John Murray familie van Suid-Afrika”, waarvan ‘n banier op ons tuisblad vertoon word. Dit is die afstammelinge van ‘n ene John Murray wat in 1805 in Suid-Afrka aangekom het en moet nie verwar word met ons eie “John (b1)-tak”, wat die afstammelinge is van ons stamvader Andrew se oudste seun John.
|
|