|
Publikasies
Oor die jare heen het daar reeds ‘n enorme hoeveelheid publikasies (boeke, artikels, ens.) oor en/of deur die familie en talle van die individuele familielede verskyn. Dit word beoog om die een of ander tipe van lys of katalogus hiervan te ontwikkel onder hierdie afdeling van die webblad, asook moontlike kort beskrywings/opsommings van sommige hiervan. Familielede en andere word dus genooi om enige sodanige inligting vir ons te stuur.
|
|