Andrew Murray
1794-1866
 
Uitnodiging - Stellenbosch 2010
Uitnodiging
Stellenbosch 2010
 
Ander Webtuistes
Welkom by ons 2009 opgedateerde webblad!

Die primêre doel van die webblad is om te dien as inligtings- en kommunikasiemiddel oor familiesake en ook as stimulus vir allerlei lede van die familie om met verdere gedagtes, voorstelle, insette en bydraes na vore te kom. Ook as bewusmakingspoging aangaande die beoogde Streeksaamtrek in Maart 2010 te Stellenbosch. Stuur gerus enige voorstelle, gedagtes of kommentaar oor hierdie webblad of enige ander familiesake aan ons via die kontak bladsy.

  • Kliek hier vir die nuutste omsendbrief rakende die Stellenbosch byeenkoms.

  • Wat doen ons?

  • Saamtrekke

  • Nuusbriewe

  • Familieregister (Stamboom)

  • Andrew Murray Trustfonds

  • Adreslys

  • Bulletins

  • Ander (Murrealities)








  • Wat's Nuut/Nuus?

  • Opdatering van Webblad

  • 2010 Streeksaamtrek te Stellenbosch

  • Opdatering van Adreslys

  • Lief & Leed (Geboortes/ Huwelike/ Sterfgevalle/ ens)

  • Publikasies

  • Die Familie

    - Ds. Andrew Murray en sy gesin ...meer...
    - Die afstammelinge ...meer...
    - Die familie-geskiedenis, -tradisies, waardes, bydraes, rol en impak ...meer...


    Reinethuis, Graaff-Reinet

    Die Andrew Murray Familiebond

    - is 'n formeel gekonstitueerde familie-vereniging waarvan alle afstammelinge van ds Andrew Murray (1794-1866) van Graaff-Reinet outomaties lid is ...meer...