Lief & Leed
(Geboortes/ Huwelike/ Sterfgevalle/ ens)
Onder hierdie afdeling beplan ons om in die toekoms vermeldings te maak van verlowings, huwelike, geboortes, sterfgevalle en enige ander vermeldingswaardige “lief en leed” gebeure van familielede.

Familielede word dus uitgenooi om sulke gebeure via die kontak-bladsy onder ons aandag te bring.