|
Die Bulletins is 'n nuwe
manier van kommunikasie wat met die uitreiking van Bulletin Nr. 1-2002
begin is, met die doel om vinnige, doeltreffende, ekonomiese en effektiewe
kommunikasie met die lede van die Andrew Murray Familiebond te
bewerkstellig. Dit sluit die gebruik van e-pos en ander
kommunikasie-metodes in. Die gedagte is om Bulletins ook op die webblad
van die Familiebond beskikbaar te stel. Die volgende bulletins is reeds
uitgereik en kan opgeroep word deur op die betrokke nommer van die
bulletin hieronder te kliek:
|